Fokofpolisiekar

Текст песни Tevrede

Tevrede видео клип

Fokofpolisiekar
Обзор
Fokofpolisiekar - Lugsteuring альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Fokofpolisiekar - Текст песни Tevrede

Mikrogolfoond mense marseer
wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
Weggedraai
met die son op hul rue
Ek verkies die son op my gesig
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal julle nooit tevrede
Tevrede stel nie

Hou jou kop vas
Die probleem is net datFokofpolisiekar - Tevrede - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/tevrede-lyrics.html
ek nie weet wie ek is nie
Hierdie gaan nog lank vat
Hierdie gaan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
Fluister kliphard
Speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Hou my net vas
Die werklikheid is dat
ek nie weet wie ek is nie

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Tevrede"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Lugsteuring"

Рекомендуемые песни