Fokofpolisiekar

Текст песни Hemel Op Die Platteland

Hemel Op Die Platteland видео клип

Голоса:
0
Теги:
  • afrikaans
  • afrikaans hellrock
  • fokofpolisiekar
  • punk rock
  • south african
Смотри также:
Неверный текст?

Fokofpolisiekar - Текст песни Hemel Op Die Platteland

Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel? Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/hemel-op-die-platteland-lyrics.html

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Hemel Op Die Platteland"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand"

Рекомендуемые песни