Fokofpolisiekar

Текст песни As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand

As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand видео клип

Fokofpolisiekar
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Переводы песни As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand:

голландский

Fokofpolisiekar - Текст песни As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand

Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?

gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/as-jy-met-vuur-speel-sal-jy-brand-lyrics.html
en als is weg,

draai jou ander skouer dan's
als reg.

hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни