Fokofpolisiekar

Текст песни ontken altyd alles

ontken altyd alles видео клип

Fokofpolisiekar
Обзор
Fokofpolisiekar - Lugsteuring альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Переводы песни ontken altyd alles:

голландскийанглийский (2)

Fokofpolisiekar - Текст песни ontken altyd alles

Vrede gevind
met die teenstrydigheid wat in
die are van my dorp versprei
ek het te lank terug gedink
te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif Met my voete diep
onder die slyk van stil rivier
my koppe in wolke
hande van dier Dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog Jy verdoof die deel
wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaarFokofpolisiekar - ontken altyd alles - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/ontken-altyd-alles-lyrics.html
begin
bedaar Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel
nie in die mond nie
onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
impulsiewe huiwering
as daar ooit n spesiale boodskap was vir my
het ek dit mis gekyk
my liedjie van die jaar
het ek perongeluk
oorgetape

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "ontken altyd alles"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Lugsteuring"

Рекомендуемые песни