Fokofpolisiekar

Текст песни Vernietig Jouself

Vernietig Jouself видео клип

Голоса:
0
Жанры:
  • Punk
  • Rock
Теги:
  • afrikaans
  • afrikaans hellrock
  • alternative
Смотри также:
Неверный текст?

Fokofpolisiekar - Текст песни Vernietig Jouself

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch.
Met rooiwyn en sigarette sit ons in
'n minimumveiligheidstronk.
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van
gehoorsaamheid.
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid!

Vernietig jouself!
Vernietig jouself!
Vernietig jouself!
Vernietig jouself!

Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my,
die Bybel van pyn.

Ons almal pak die kole!
Ons almal stook die vuur!Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/vernietig-jouself-lyrics.html
Ons almal bou die mure
wat idees bestry!
Ons is die rebellie wat misluk het.
Ons almal kak die reëls uit
waaraan ons almal verstik het.

Vernietig jouself!
Vernietig jouself!
Vernietig jouself!
Vernietig jouself!
Vernietig jouself!

Dis moeilik om die kettings af…
Hulle maak dit aan ons binnegoed vas.
Dis moeilik om die kettings af te breek!

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Vernietig Jouself"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand"

Рекомендуемые песни