Fokofpolisiekar

Текст песни Maak Of Braak

Maak Of Braak видео клип

Голоса:
0
Жанры:
  • Punk
  • Rock
Теги:
  • afrikaans
  • alternative
  • punk rock
Смотри также:
Неверный текст?

Переводы песни Maak Of Braak:

английский

Fokofpolisiekar - Текст песни Maak Of Braak

Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare ,
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my,
maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel afdruk!
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry,
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.
se net dit lyk mooi .
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond, Fokofpolisiekar - Maak Of Braak - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/maak-of-braak-lyrics.html
nes stilgebore babas huil ek nie, oor die onregverdigheid

van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi,
sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi.
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink,
se net dit lyk mooi, se net ek is mooi.
paniekbevange, angstig en alleen,
prins van donkerte ek dien myself alleen!

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Maak Of Braak"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand"

Рекомендуемые песни