Chris Chameleon

Текст песни My Pop Val Stukkend

My Pop Val Stukkend видео клип

No photo
Обзор
Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Chris Chameleon - Текст песни My Pop Val Stukkend

Die skaduwee waarske die straat
Geslinger uit 'n hoë balkon
Deur die skaars waarsku die son
Deur die lied van die penniefluitjies
Geval op die dreunende straat
My pop met 'n naam soos 'n liggaam
Wat net soos 'n mens kon praat
My pop soos 'n mossie geskiet
Korrel-kaal van die vensterbank
Of was dit die wind uit die verteChris Chameleon - My Pop Val Stukkend - http://ru.motolyrics.com/chris-chameleon/my-pop-val-stukkend-lyrics.html
Of was dit my eie hand
My pop het geval toe die son
Sy brons klok lui uit die lug
Toe die wolke die mure wit kalk
Val die skaduwee daarin terug
Die skaduwee waarsku die son
Porselein met die ver lug bo-
As ek sou val uit 'n hoë balkon
As ek sou breek lyk ek ook só?

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "My Pop Val Stukkend"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Ek Herhaal Jou"

Рекомендуемые песни