Fokofpolisiekar

Текст песни Oop Vir Misinterpretasie

Oop Vir Misinterpretasie видео клип

Fokofpolisiekar
Обзор
Fokofpolisiekar - Monoloog in Stereo альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Переводы песни Oop Vir Misinterpretasie:

английский

Fokofpolisiekar - Текст песни Oop Vir Misinterpretasie

Net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby
daar is geen konstantes nie
my ideaal is net 'n skadu teen die muur kunsmatig of nie
dis my kennis, my vuur
alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie my skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
dis nie my skuld nie
my korttermyn geheue verval
tersiêre opvoeding nietig verklaar
dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk gloFokofpolisiekar - Oop Vir Misinterpretasie - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/oop-vir-misinterpretasie-lyrics.html
soos wat net die jonk van hart kan glo elke jaar gaan vinniger verby
moet nie bekommer nie
jou verbeelding spring jou voor
dit was nog altyd so 'n mens kan baie praat
tog sukkel om sin te maak
almal weet perspektief
is nie 'n speelding nie my vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
dis nie my skuld nie
ek herinner myself aan my pa
hulle moes grens toe gaan
dis nie my skuld nie net die skoon word vermoor
net die sag kry seer
net die jonk glo
soos wat net die jonk van hart kan glo

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Oop Vir Misinterpretasie"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Monoloog in Stereo"

Рекомендуемые песни