Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar

Maak Of Braak перевод на Английский

Текст песни

Fokofpolisiekar - Maak Of Braak

Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare ,
dooie mense maak asof hulle my ken.
in die begrafplaas waar ek bly, lag al die geraamtes vir my,
maar hulle is onbewus, dat ek stuk vir stuk, my hart by my keel afdruk!
drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry,
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.
se net dit lyk mooi .
die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
en krap oop sy toegestikte mond, Fokofpolisiekar - Maak Of Braak - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/maak-of-braak-lyrics-english-translation.html
nes stilgebore babas huil ek nie, oor die onregverdigheid

van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
ek het al my kos en geheime opgegooi,
sê net dit lyk mooi, sê net dit lyk mooi.
ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink,
se net dit lyk mooi, se net ek is mooi.
paniekbevange, angstig en alleen,
prins van donkerte ek dien myself alleen!

Английский перевод

Fokofpolisiekar - Make or break (Английский перевод)

Homemade social weapon
Unknown hand gestures
Dead people pretend to know me
In the graveyard where I live
All the skeletons laugh at me
That I am shoving my heart down my throat, piece by piece

Drink now this blood of mine
It's the only thing of mine that you can have
I cut my veins open especially for you
And just say it looks pretty
The perpetual child in the back of my head
Trembles anxiously and tears his stiched mouth open
Just like stillborn babies, I don't cryFokofpolisiekar - Maak Of Braak - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/maak-of-braak-lyrics-english-translation.html
Over the unfairness of life
No one really lives

I have thrown up all my food and secrets
Just say it looks pretty
Just say it looks pretty
I have swalled all that fucking shit
Tried to drown myself
Just say it looks pretty
Just say I look pretty
Panicked, anxious, and alone
A prince of darkness
I serve myself alone

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Maak Of Braak"? Напишите ваш комментарий.

Другие переводы песен Fokofpolisiekar на Английский язык