Fokofpolisiekar

Текст песни Ek skyn

Ek skyn видео клип

Fokofpolisiekar
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Fokofpolisiekar - Текст песни Ek skyn

Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't? Ek skyn,
Ek's skynheilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur.
Twis-siek en melancholies. Ek skynFokofpolisiekar - Ek skyn - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/ek-skyn-lyrics.html
Ek's skynheilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop. Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak Ek skyn
Ek's skynheilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Ek skyn"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни