Die Heuwels Fantasties

Текст песни Leja

Leja видео клип

Голоса:
0
Неверный текст?

Переводы песни Leja:

голландский

Die Heuwels Fantasties - Текст песни Leja

Leja
Ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Die nag is koud
In die winter
In die winter Toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Leja
Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter In jou ma se oë
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras
Op die gras Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Dan sal ons kanDie Heuwels Fantasties - Leja - http://ru.motolyrics.com/die-heuwels-fantasties/leja-lyrics.html
Leja Maar jy's nou net die pen op 'n servet
Wat ek al weer, al weer iewers moes vergeet het Die onoorspronklikheid
Nes afgeleide selfverwyt
Het ek myself hier uit
Uit hierdie storie uitgeskryf In jou ma se oë
Ons was tieners
Ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se oë
Wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander
En ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras
Op die gras Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Ek kan nie eers meer byhou nie Leja
Sit dit vas
Soos dit was
Soos dit was
Dan sal ons kan
Leja

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Leja"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни