Die Heuwels Fantasties

Текст песни Verwag My Terug

Verwag My Terug видео клип

Голоса:
0
Неверный текст?

Переводы песни Verwag My Terug:

английский

Die Heuwels Fantasties - Текст песни Verwag My Terug

Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou
Al was die ligte af
Elektrisiteit toe jy aan my raak 'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom Die trane val
Uit my blou
En ek wil net onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd En die trane val
Uit my blou
Kan jy onthou
Hoe jy ook my hand vas wou hou
Vat my terug
Ek wil nog 'n kans kry (2x) Dit voel soms soos 'n reënboog
En soms soos 'n bom
Soms soos 'n vals noot
En soms soos 'n wolf 'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom En die trane val
Uit my blou
En ek wil net onthou
Hoe ek net jou hand vas wou houDie Heuwels Fantasties - Verwag My Terug - http://ru.motolyrics.com/die-heuwels-fantasties/verwag-my-terug-lyrics.html
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd En die trane val
Uit my blou
Kan jy net onthou
Hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug
Ek wil nog 'n kans kry Terwyl ons vry
Vlieg daar vliegtuie in torings vas
En wis ons al die diere in die see uit
As ons baklei, is ek bly
Wanneer dit verby is
Verby is
As ons baklei, is ek bly
Dit is verby (4x) En die trane val
Uit my blou
Kan jy net onthou
Hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd En die trane val
Uit my blou
As ek kon onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Verwag my terug
Ek wil nog 'n kans kry

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Verwag My Terug"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни