Chris Chameleon

Текст песни Bitterbessie Dagbreek

Bitterbessie Dagbreek видео клип

No photo
Обзор
Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Chris Chameleon - Текст песни Bitterbessie Dagbreek

Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son
'n spieël het gebreek
Tussen my en hom
Soek ek na die grootpad
Omdaarlangs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af
Dennebos herinnering
Dennebos vergeetChris Chameleon - Bitterbessie Dagbreek - http://ru.motolyrics.com/chris-chameleon/bitterbessie-dagbreek-lyrics.html
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed
Papegaai-bont eggo
Kierang kierang my
Totdat ek bedröe
Weer die koggel kry
Eggo is geen antwoord
Antwoord hy alom
Bitterbessie dagbreek
Bitterbessie son

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Bitterbessie Dagbreek"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Ek Herhaal Jou"

Рекомендуемые песни