Lianie May

Текст песни Pad Na Jou Hart

Pad Na Jou Hart видео клип

Lianie May
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Lianie May - Текст песни Pad Na Jou Hart

[Vers 1]
Daar's 'n pad na jou hart my lief
Daar's 'n pad na jou hart
En dis donker jy hou dit diep
Maar ek hoor dit in jou hartklop, as ek luister

En jou drome dit fluister
Al jou drome vir my

[Koor]
Oor 7 oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n skeep in donker aande
Wys jy die lig vir my
'n pad na jou hart

[Vers 2]
In 'n omblik kyk jy na my
Ek wil dit heilig hou
Maar jou oë kyk lank en diep
En ek hoor dit uit die donker, dis geen fluister

En my drome, jy luister
Dis my drome vir jouLianie May - Pad Na Jou Hart - http://ru.motolyrics.com/lianie-may/pad-na-jou-hart-lyrics.html

[Koor]
Oor 7 oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n skeep in donker aande

Wys jy die lig vir my
'n pad na jou hart

[Brug]
Ek staan alleen op draaie
Sê my nou hoe lê jou paaie
Wys my hoe lees ek die kaart,
En so vind ek die pad

[Koor]
Oor 7 oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n skeep in donker aande

Wys jy die lig vir my
'n pad na jou hart

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Pad Na Jou Hart"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни