Lianie May

Текст песни Geskenk Uit Bethlehem

Geskenk Uit Bethlehem видео клип

Lianie May
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Lianie May - Текст песни Geskenk Uit Bethlehem

In 'n dorpie so klein, voel die wereld so rein
En sou Jesus kon se, soos die wereld nou le
Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei
Laat hul die ware boodskap kry...

[Koor]
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

In 'n wereld so groot, voel die mense die nood
Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry
Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei
Dat hul die ware boodskap kry

[Koor]Lianie May - Geskenk Uit Bethlehem - http://ru.motolyrics.com/lianie-may/geskenk-uit-bethlehem-lyrics.html
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou

[Koor]
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem
Dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart
Hy's van Bethlehem

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Geskenk Uit Bethlehem"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Kersfees met Lianie"

Рекомендуемые песни