Lianie May

Текст песни Boereplaas

Boereplaas видео клип

Lianie May
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Lianie May - Текст песни Boereplaas

O boereplaas, geboortegrond!
Jou het ek lief bo alles.
Al dwaal ek heel die wêreld rond,
Waar so gelukkig, so gesond?
O boereplaas, geboortegrond!
Jou het ek lief bo alles.

O moederhuis, waar ooit so tuis?
Jou het ek lief bo alles.
Die wêreld, rykdom, prag en praalLianie May - Boereplaas - http://ru.motolyrics.com/lianie-may/boereplaas-lyrics.html
Kan jou verlies my nooit betaal.
O moederhuis, waar ooit so tuis?
Jou het ek lief bo alles.

O moedertaal, o soetste taal!
Jou het ek lief bo alles.
Van al die tale wat ek hoor,
Niks wat my siel ooit so bekoor.
O moedertaal, o soetste taal!
Jou het ek lief bo alles.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Boereplaas"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни