Lianie May

Текст песни 'n Engel Huil

'n Engel Huil видео клип

Lianie May
Обзор
Lianie May - Boeremeisie альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Lianie May - Текст песни 'n Engel Huil

My liewe Pa ek bel net gou
Ek wil jou stem net graag weer hoor
Ek mag ek se ek het berou
En mag ek nooit weer Pa verloor

'n eensaam nag, my kind slaap sag
En ek wat hier op more wag
Ek moet vir jou alleen groot maak
Sal ek moed he om aan te gaan...

[Koor]
'n engel huil, ek hoor Sy stem
Hy roep na my, Hy wat my kenLianie May - 'n Engel Huil - http://ru.motolyrics.com/lianie-may/n-engel-huil-lyrics.html
Vee af jou traan, wat ookal gebeur...
Want na dit alles, sal die son weer more skyn

'n engel is vir ons gestuur
Vir jou en my met rede hier
En sal Hy weer oor more waak
En sal jy weet dis nooit te laat...

[Koor]
'n engel huil, ek hoor Sy stem
Hy roep na my, Hy wat my ken
Vee af jou traan, wat moet gebeur...
Want na dit alles, sal dis son weer more skyn

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "'n Engel Huil"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Boeremeisie"

Рекомендуемые песни