Lianie May

Текст песни Datenight

Datenight видео клип

Lianie May
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Lianie May - Текст песни Datenight

[Vers 1]
Ek sit my lipstick aan
Ons gaan vannaand uitgaan
Ons los die kinders by jou ma

Ons stap weer hand aan hand
Ons gaan langarm dans
Net soos toe ons nog jonger was

Jy se ek moet gouer maak
Ek gryp my hart
En slaan die agterdeur toe
Want soos ons ouer raak
Gryp tyd my hart
En slaan die voordeur toe

[Koor]
So dis date night
Vannaand het jy belowe ons sal nie fight
Die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
Dis oraait
Dis date night!

[Vers 2]
Ons sing weer hardop saam
Al om en om die baan
Ek voel jou arms om my lyf

Ons dans weer lip aan lipLianie May - Datenight - http://ru.motolyrics.com/lianie-may/datenight-lyrics.html
Jy laat die woorde glip
Hoe lief jy my nog het

Jy se ek moet gouer maak
Ek gryp my hart
En slaan die agterdeur toe
Want soos ons ouer raak
Gryp tyd my hart
En slaan die voordeur toe

[Koor]
So dis date night
Vannaand het jy belowe ons sal nie fight
Die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
Dis oraait
Dis date night!

[Brug]
Want to ons ja gese het
Was dit reg
Jy weet dis eg
Die moeite werd om voor te veg

[Koor]
So dis date night
Vannaand het jy belowe ons sal nie fight
Die vuurtjie tussen ons brand nogsteeds bright
Dis oraait
Dis date night!

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Datenight"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Lank lewe die liefde"

Рекомендуемые песни