Karen Zoid

Текст песни Meisie Wat Haar Potlood Kou

Meisie Wat Haar Potlood Kou видео клип

Karen Zoid
Обзор
Karen Zoid - Chasing the Sun альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Композиторы:
  • Zoid
  • Karen Louise
Смотри также:
Неверный текст?

Karen Zoid - Текст песни Meisie Wat Haar Potlood Kou

Meisie wat haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou se
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil he

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, se vir my sy huil nie meer nie
Hoekom dan trane
My oe is klaar blouKaren Zoid - Meisie Wat Haar Potlood Kou - http://ru.motolyrics.com/karen-zoid/meisie-wat-haar-potlood-kou-lyrics.html
Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou..

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

5 paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dan's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk....alreeds

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Meisie Wat Haar Potlood Kou"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Chasing the Sun"

Рекомендуемые песни