Karen Zoid

Текст песни Katriena

Katriena видео клип

Karen Zoid
Обзор
Karen Zoid - Poles Apart альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Переводы песни Katriena:

английский

Karen Zoid - Текст песни Katriena

Sy stap deur die bos Deur die enkelvoetpad Sy stap deur die bos Deur die eensame dag Die stilte wat roep soos die mens se verlange Die mens se verlange Alleen met slentergang. Sy voel *** die wind Deur die blare ritsel Sy hoor nou 'n voël Met a vrolike fluit Sy dink aan die mens en die ewige lewe Die ewige lewe Vreugvolle fees Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Loves her life Is lief vir haar wyn (x2) Sy deel haar pad Met die heroinmonster Sy voel *** sy asem In haar ore fluister Sy sien Sy versteen As die lewe wyk
As die lewe wyk Na die ewigheid. Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Love your life Wees lief vir jou wyn (x2) Sy voel *** 'n rilling In haar rug afwriemel Sy sien *** die engel Van die dood vir haar staar Die stilte word warm Die lewe word donker Die wêreld word donker As sy dood neerslaan Katriena, Katriena, Katriena KatrynKaren Zoid - Katriena - http://ru.motolyrics.com/karen-zoid/katriena-lyrics.html
Loved her life Was lief vir haar wyn (x2) Katriena heroina Katriena amfetamina Katriena kokaina Katriena
Love has a syllable Karriena Katriena Katryn
Loved her life En bietjie vir my Katriene Katriena Katryn
Was too caught up In haar sadness en pyn.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Katriena"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Poles Apart"

Рекомендуемые песни