Karen Zoid

Текст песни Maak Nie Regtig Saak Nie

Maak Nie Regtig Saak Nie видео клип

Karen Zoid
Обзор
Karen Zoid - Poles Apart альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Переводы песни Maak Nie Regtig Saak Nie:

английский

Karen Zoid - Текст песни Maak Nie Regtig Saak Nie

My geld is klaar
En die rand is laag
En AIDS is 'n virus
AIDS is 'n plaag En dit maak nie,dit maak nie regtig saak nie
Jy's lief vir die party
En lief vir die jol
Maar die kerk is leeg
En die tronke vol En dit maak nie, maak nie regtig saak nie
Dit maak nie regtig saak nie Die katte miaau
En die honde blaf
En die kinders
Brand hulle skole af Dit maak nie,maak nie regtig saak nie Hy's gatvol vir sy boerebarok
Nou dra hy lipstick
En hy dra 'n rok En dit maak nie,maak nie regtig saak nie Dit maak nie regtig saak nie
Maak nie regtig saak nie Die shows op TV is uiters swakKaren Zoid - Maak Nie Regtig Saak Nie - http://ru.motolyrics.com/karen-zoid/maak-nie-regtig-saak-nie-lyrics.html
Ja, die shows op TV is nogal…
Kan niemand iets nuuts konsepsualiseer nie
Wil iemand nie net asseblief probeer nie
Die shows op TV is almal dieselfde
Wat het geword van my kinderdae helde
Het ek die mentaliteit van 'n blomkool?
Net soos my onderwysers van hoërskool? Dit maak nie regtig saak nie Twee kitare en 'n bosveldvuur wat brand
Hou my lief vir hierdie lewe
Hou my lief vir hierdie land
Goeie vriende, vriende aan jou kant
Help jou steier teen die wind
Teen die bloed en teen die sand En dit maak nie regtig saak nie Jy is cheap
En petrol duur
Daar's sestig minute
In elke uur Dit maak nie regtig saak nie

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Maak Nie Regtig Saak Nie"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Poles Apart"

Рекомендуемые песни