Juanita Du Plessis

Текст песни Volmaakte Kring

Volmaakte Kring видео клип

No cover
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Juanita Du Plessis - Текст песни Volmaakte Kring

Slaap, my engel, slaap
Slaap nou saggies, slaap
Ek hoop jy droom vanaand van my
Hier waar die nag sy lê kom kry
Tussen paaie wat ons skei

Hou my laaste soen
In die palm van jou hand
Hou my teen jou hart
Die verlange sal genees as jy onthou
Ek sal altyd naby wees
Al is ek ver

[Koor]
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbringJuanita Du Plessis - Volmaakte Kring - http://ru.motolyrics.com/juanita-du-plessis/volmaakte-kring-lyrics.html
Al die die myle tussen ons
My kompas voltooi
Die volmaakte kring terug na jou

'n Laaste koebaai
'n Laaste groet
Ek los jou veilig in Sy hand
Sou die vulkaan in my bedaar
Kan ons vashou aan mekaar
Want ek kom terug

[Koor]
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbring
Hierdie kompas in my hart
Lei altyd terug na jou

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Volmaakte Kring"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Volmaakte Kring"

Рекомендуемые песни