Juanita Du Plessis

Текст песни Tyd Vir Omdraai

Tyd Vir Omdraai видео клип

Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Juanita Du Plessis - Текст песни Tyd Vir Omdraai

Ek het seergekry, het baie seergekry,
Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees wie ek nie is.
Ek het genoeg gehad - ek het genoeg gehad,
Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus,

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.

Wat het geword, wat het van my geword?
Wie is hierdie mens in my, hierdie een wie ek nie ken?
Ek het klaar gehuil - vir nou het ek klaar gehuil,
In die fluister van die wind is 'n stem wat roep:Juanita Du Plessis - Tyd Vir Omdraai - http://ru.motolyrics.com/juanita-du-plessis/tyd-vir-omdraai-lyrics.html

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai...
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - beter pad vir my!

Ek dink dis tyd om om te draai, my hart lê in stukke rondgewaai.
Dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry -
'n nuwe rigting, 'n oor begin; die lewe's kort, die tyd is min.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.
Daar's 'n beter pad vir my - dis tyd vir omdraai.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Tyd Vir Omdraai"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Engel Van My Hart"

Рекомендуемые песни