- Голоса:
- Смотри также:
Juanita Du Plessis - Текст песни By Jesus Se Voete
Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
 Ek wens ek kon jou seerkry wegvat
 Ek wens ek kon al jou vrae antwoord
 Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee
 Maar ek is net 'n mens
 En ek is magteloos
 Hier op my knieë
 Is my gebed
 [Koor]
 Ek lê jou by Jesus se voete neer
 Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
 Hy bring lewe en vrede in jou hart
 Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
 Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
 Ek lê jou, ek lê jou
 By Jesus se voete neerJuanita Du Plessis - By Jesus Se Voete - http://ru.motolyrics.com/juanita-du-plessis/by-jesus-se-voete-lyrics.html
 Dit breek my hart om jou so te sien
 Ek weet dat jy dit nooit verdien
 Maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne
 En dan bring ek jou net weer tot voor die troon
 So as jy alleen en bang in die donker lê en wag
 Onthou my woorde
 Want dis Sy belofte
 [Koor]
 Ek lê jou by Jesus se voete neer
 Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
 Hy bring lewe en vrede in jou hart
 Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
 Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
 Ek lê jou, ek lê jou
 By Jesus se voete neer











