- Голоса:
- Смотри также:
Juanita Du Plessis - Текст песни Alles Wat 'n Kind Wil Hê
Waar, waar kry ek woorde om dit te sê
 Hoe kan ek ooit vertel wat diep binne lê
 Waar kry ek die woorde om dit te sê
 Ek kan net sê, mamma jy is alles wat 'n kind wil hê
 Met my eerste asemteug, was jy daar
 Jy't my opgetel as ek val, jaar na jaar
 En teen jou hart het jy my vasgehou
 Sê ek dit dalk min, mamma, dan sê ek dit nou vir jou
 [Koor]
 Jy is die engel aan my sy
 Ek sou nooit 'n beter ma kon kry
 Soos jy, liewe mamma, net soos jy
 Nooit voel ek koud en alleen
 Jou vlerke is oral om my heen
 Want mamma, jy is alles wat 'n kind wil hêJuanita Du Plessis - Alles Wat 'n Kind Wil Hê - http://ru.motolyrics.com/juanita-du-plessis/alles-wat-n-kind-wil-he-lyrics.html
 Soms is jy nie naby nie maar tog ook nie ver nie
 Want mamma, sien ek nie jou glimlag in elke ster nie
 En elke aand sê ek dankie Liewe Heer
 Vir 'n ma soos myne wat my alles van die lewe kan leer
 [Koor x2]
 Jy is die engel aan my sy
 Ek sou nooit 'n beter ma kon kry
 Soos jy, liewe mamma, net soos jy
 Nooit voel ek koud en alleen
 Jou vlerke is oral om my heen
 Want mamma, jy is alles wat 'n kind wil hê
 Swaar waar kry ek woorde om dit te sê,
 Mamma jy is alles wat 'n kind wil hê
 Ek kan dit sê, mamma jy is alles wat 'n kind wil hê











