Juanita Du Plessis

Текст песни 'n Handjievol Van Jou

'n Handjievol Van Jou видео клип

Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Juanita Du Plessis - Текст песни 'n Handjievol Van Jou

Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.

'n hartjie in die wasem van die spieël.
'n briefie om te sê jy dink aan my.
'n hand wat saggies raak aan myne.
Wanneer niemand anders sien.
Wat doen ek om jou te verdien.

Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Juanita Du Plessis - 'n Handjievol Van Jou - http://ru.motolyrics.com/juanita-du-plessis/n-handjievol-van-jou-lyrics.html
Stilte as die son vir ons kom nagsê.
'n oomblik wat ons weet wat ons wil hê.
Glimlag duisend woorde vol.
Wanneer niemand anders hoor.
Waar het ek my hart verloor.

Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.

Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "'n Handjievol Van Jou"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни