Chris Chameleon

Текст песни Droomland

Droomland видео клип

No photo
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Chris Chameleon - Текст песни Droomland

Ek ontwaak in my droomland
Het laas my oe gesluit in verloorland
Ek probeer my bes om jou te vergeet
Maar ek onthou wat jy van my weet

En jy staan met jou wereld in my geheue
Met die perels wat selfs die varke teruggee
En ek voel wat jy nooit sal berou nie
Is die misdaad net wat jy onthou of nie?

My verloor die dag toe ek jou gevind het
Was n dwaas die dag toe ek begin dink het
Dis die kettings wat die man kan breekChris Chameleon - Droomland - http://ru.motolyrics.com/chris-chameleon/droomland-lyrics.html
En die vurktong waar die waarheid in steek

En ek dink ek mis jou
Maar hoe sal ek ooit kan se?
Ek dink ek mis jou
Maar sou ek jou terug wou he?

En die vuur wat ons vroeer gedeel het
Is die as wat ons lank reeds verveel het
En ek voel maar ek kan dit nie glo nie
En ek sien maar ek kan dit nie glo nie

Is dit alles, ja alles, nie net n droom nie?

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Droomland"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни