Willem Botha

Текст песни Breek Op In Stereo

Breek Op In Stereo видео клип

Willem Botha
Обзор
Willem Botha - My Stem is Joune альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Неверный текст?

Переводы песни Breek Op In Stereo:

английский

Willem Botha - Текст песни Breek Op In Stereo

Ek draai die knop, skielik toe kom ons liedjie op.
Maar nou's ons nie, meer op dieselfde frekwensie.
Niks maak nou meer sin, die verhouding is verby en ons is weer by die begin.
Ek hoop jy weet dit. As jy die liedjie op die radio hoor.
Beteken dit, ek en jy's oor.
Luister elke reël, wat ek vir jou speel, jy het my in stereo verloor. As jy die liedjie op die radio hoor.
Beteken dit jy't my sein verloor.
Ek breek op met jou in stereo. Jy draai die knop.Willem Botha - Breek Op In Stereo - http://ru.motolyrics.com/willem-botha/breek-op-in-stereo-lyrics.html
Skielik kom ons liedjie op.
En jy onthou, al daardie tyd van my en jou.
Maar als is nou verby.
Jy sal nie nog 'n kans kry nie, hierdie song is vir jou van my.
Ek hoop jy weet dit Jou hart is nie meer myne.
Ek wil dit ook nie hê.
Ek hoop jy kry die seine, vir wat ek vir jou.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Breek Op In Stereo"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни