Willem Botha
Willem Botha

Breek Op In Stereo перевод на Английский

Текст песни

Willem Botha - Breek Op In Stereo

Ek draai die knop, skielik toe kom ons liedjie op.
Maar nou's ons nie, meer op dieselfde frekwensie.
Niks maak nou meer sin, die verhouding is verby en ons is weer by die begin.
Ek hoop jy weet dit. As jy die liedjie op die radio hoor.
Beteken dit, ek en jy's oor.
Luister elke reël, wat ek vir jou speel, jy het my in stereo verloor. As jy die liedjie op die radio hoor.
Beteken dit jy't my sein verloor.
Ek breek op met jou in stereo. Jy draai die knop.Willem Botha - Breek Op In Stereo - http://ru.motolyrics.com/willem-botha/breek-op-in-stereo-lyrics-english-translation.html
Skielik kom ons liedjie op.
En jy onthou, al daardie tyd van my en jou.
Maar als is nou verby.
Jy sal nie nog 'n kans kry nie, hierdie song is vir jou van my.
Ek hoop jy weet dit Jou hart is nie meer myne.
Ek wil dit ook nie hê.
Ek hoop jy kry die seine, vir wat ek vir jou.

Английский перевод

Willem Botha - Break Up in Stereo (Английский перевод)

I turn the knob, when suddenly our song comes on.
But now we're not, on the same frequency
Nothing makes more sense now, the relationship is gone and we are back at the beginning
I hope you know that

If you hear the song on the radio
It means, you and I are over
Obey every rule, that I play for you, you have lost me in stereo

If you hear the song on the radio
It means you have lost my signal
I break up with you in stereo

You turn the knobWillem Botha - Breek Op In Stereo - http://ru.motolyrics.com/willem-botha/breek-op-in-stereo-lyrics-english-translation.html
Suddenly our song comes on
And you remember, all the time of me and you
But that is now gone
You will not get another chance, this song is for you from me
I hope you know that

Your heart is no longer mine
I don't want it
I hope you get the signal, for what I have for you

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Breek Op In Stereo"? Напишите ваш комментарий.