Van Coke Kartel

Текст песни Doodsdreigemente

Doodsdreigemente видео клип

No photo
Обзор
Van Coke Kartel - Wie's Bang альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Van Coke Kartel - Текст песни Doodsdreigemente

Probeer om nie te oordryf nie
Demokrasie en doodsdreigemente
Wou lankal hande vas hou
Koue kalkoen outomaties
Daardie romanse moes tot
'N skielike einde kom

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Moet my nie probeer dreig nie
Traangas en blootstelling wou lankal
Wou lankal hande vashou
Groei groei growwe regering
Die sielsiek siek siel
Dit moet tot n einde komVan Coke Kartel - Doodsdreigemente - http://ru.motolyrics.com/van-coke-kartel/doodsdreigemente-lyrics.html

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Met net een ding op die brein
Lê ons en wag tot die aasvoëls kom
En daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
Net een ding op die brein
Net een ding op die brein

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Doodsdreigemente"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Wie's Bang"

Рекомендуемые песни