Jay En Lianie

Текст песни Saam Is Ons Beter

Saam Is Ons Beter видео клип

No photo
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Jay En Lianie - Текст песни Saam Is Ons Beter

[Jay]
Die lewe het sy wilde paaie met jou
Geloop deur die storms deur storms tot nou
Maar ek weet ek is nou veilig by jou

[Lianie]
En nou't ek geleer wat jy se is jou woord
Se weer die woorde, ek speel die akkoord
En ek weet, ek is nou veilig by jou,

[Koor]
Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

[Jay]
Wat sal die wyser van tyd oor jou hou
Sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou
Sal hy weet ek wil nie meer sonder jou

[Lianie]Jay En Lianie - Saam Is Ons Beter - http://ru.motolyrics.com/jay-en-lianie/saam-is-ons-beter-lyrics.html
Want deur al die twyfel sal ek vir jou wys
Ek los my spore, want jy word my huis
Jy sal weet, ek wil nie meer sonder jou,

[Koor]
Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

[Brug]
Al die nagte sonder jou
Al die nagte sonder jou
Jy weet jy hoort by my of ons altwee saam
Los jou verlede ek sal jou daar kry

[Koor]
Saam is ons beter, as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe, by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Saam Is Ons Beter"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни