Jay En Lianie

Текст песни Rug Teen Die Muur

Rug Teen Die Muur видео клип

No photo
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Jay En Lianie - Текст песни Rug Teen Die Muur

Ek is moeg gesoek, ek is flou geloop
Ek is middel deur, maar jy gee my 'n bietjie hoop
Ek het lank gewag, ek het lank gewag, ek als probeer
Ek het als verloor, maar soveel ook geleer

[Koor]
Met my rug teen die muur le my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer elke keer, weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees want ek's hier met my rug teen die muur

Ek was heen en weer, ek was vasgekeer
Ek was seer gedra, maar jy was daar toe ek jou vra
Om my heel te maak, om my hand te vat
En die pad wat ons begin het, klaar te maak
Jay En Lianie - Rug Teen Die Muur - http://ru.motolyrics.com/jay-en-lianie/rug-teen-die-muur-lyrics.html
[Koor]
Met my rug teen die muur le my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer elke keer, weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees want ek's hier met my rug teen die muur

[Brug]
Elke hart soek 'n hart, wat hom raak
En weer wakker maak, want dis nooit nooit te laat

[Koor]
Met my rug teen die muur le my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer elke keer, weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees want ek's hier met my rug teen die muur
Met my rug teen die muur

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Rug Teen Die Muur"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни