Chris Chameleon

Текст песни Groet

Groet видео клип

No photo
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Chris Chameleon - Текст песни Groet

Wie weet waar liefde leef
As dit nie in jou hart mag wees?
En wie kan raai wie's die man
Wat die rots wat jou hart is kan beweeg?

Lief en leed koester ek steeds
Sal ek jou ooit kan vergeet
En tyd sal leer, maar tyd verteerChris Chameleon - Groet - http://ru.motolyrics.com/chris-chameleon/groet-lyrics.html
Die hart binne my wat steeds aan jou kleef

En ek groet
Met die wete dat ek jou agterlaat
In jou liefdelose bestaan
En ek skaam my
Om my rug te draai
Want dis weer ek wat die liefde verraai

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Groet"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни