Teerpad

Текст песни Gebonde Vryheid

Gebonde Vryheid видео клип

No photo
Обзор
Teerpad - Kry Rigting альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Неверный текст?

Переводы песни Gebonde Vryheid:

голландскийанглийский

Teerpad - Текст песни Gebonde Vryheid

Om op te gee is so eenvoudig
Gewillig kan my lus verdwyn
Om alles weg te gooi Dit raak net makliker om seer te kry,
Weg te gly,
Om kwaad te bly,
Om alles te vergeet Ek sal nie langer in die stof bly nie,
Nie langer uit die beker drink wat vir my opgaan Moet dit altyd so eenduidig wees?
Wat kan hulle net nou in dit lewe kry
Dit almal kan verstaan? Op die einde soek ek jou gesig
Soor verligTeerpad - Gebonde Vryheid - http://ru.motolyrics.com/teerpad/gebonde-vryheid-lyrics.html
Maar dit kom terug om dinge reg te maak Ek sal nie langer in die stof bly nie,
Nie langer uit die beker drink wat vir my opgaan Dat sê dese donker nagte voor die son weer skyn
Tot ek jou kom haal Die gras is altyd groener aan die ander kant
Die waters bly onstuimig
Maar ek sal my kanse vang! Ek sal nie langer in die stof bly nie,
Nie langer uit die beker drink wat vir my opgaan Dat sê dese donker nagte voor die son weer skyn
Tot ek jou kom haal
Dat sê dese donker nagte voor die son weer skyn
Tot ek jou kom haal Submitter's comments:  The original lyrics might not be 100% accurate, as they are transcribed by ear. Die oorspronklike lyrics sy dalk nie 100% korrek nie, want hulle is getranskribeer deur die gehoor.

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Gebonde Vryheid"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни