- Голоса:
- Смотри также:
Real Mckenzies - Текст песни Mama
Mama, mama
 Chorus : Mama, ek wil 'n man he
 Mama
 Wie, wie ,wie ,wie kom daar aan
 Mama ek wil 'n man he 
 Mama
 Ek wil 'n man he
 Mama, Ek wil 'n man he
 Watse man my liewe kind?
 Wil jy dalk 'n rywer he
 Nee, mama, nee x2
Chorus
 Mama Ek wil 'n man he
 Watse man my liewe kind?
 Wil jy dalk 'n rasta he
 Nee, mama, nee x2
 Chorus
 Real Mckenzies - Mama - http://ru.motolyrics.com/real-mckenzies/mama-lyrics.html
 Mama, Ek wil 'n man he
 Watse man my liewe kind?
 Wil jy dalk 'n biker he
 Nee, mama, nee x2
 Mama ek wil 'n man he
 Watse man my liewe kind
 Wil jy dalk 'n boerseun he
 Ja,ja,ja,ja,ja,ja,ja
 Ja,ja ek wil 'n boerseun he ,mama
 oh oh
 yeh
 by hom in sy arms le
 ja ja
 'n rywer die wil ek nie want pille sluk die soek ek nie
 'n rasta die wil ek nie want dagga rook dit lus ek nie
 'n biker die wil ek nie want dis nie goed vir my hare nie.
Chorus x4
Yummy, mammie.....











