Nicholis Louw

Текст песни Ek Wil My Baby Hê Vanaand

Ek Wil My Baby Hê Vanaand видео клип

Голоса:
0
Неверный текст?

Nicholis Louw - Текст песни Ek Wil My Baby Hê Vanaand

Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek gaan jou styf vashou want ek hou van jou
Ek wil my baby hê vanaand

Jy het my hart gestop jy is die mooiste pop
Ek het van jou gedroom gisteraand
En toe ek wakker word het ek geweet wat kort
Ek wil my baby hê vanaand

Weet jy ek kom huistoe
Voor die son gaan lê vanaand
Weet jy ek kom huistoe
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek het van jou gedroom gisteraandNicholis Louw - Ek Wil My Baby Hê Vanaand - http://ru.motolyrics.com/nicholis-louw/ek-wil-my-baby-he-vanaand-lyrics.html
En as die trane rol, loop al die damme vol
Ek wil my baby hê vanaand

Daar is 'n wind wat waai, ek het 'n haan hoor kraai
Ek het van jou gedroom gisteraand
En as ek jou gaan kry gaan ons lekker vry
Ek wil my baby hê vanaand

As ons 'n walsie vang, streel jy aan my wang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek verloor my kop, ek is by my pop
Ek wil my baby hê vanaand

Ek het na jou verlang jy het my hart gevang
Ek het van jou gedroom gisteraand
Ek het my hart verloor, ek fluister in jou oor
Ek wil my baby hê vanaand

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Ek Wil My Baby Hê Vanaand"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни