Jim Reeves

Текст песни Noointjie Van Die Ou Transvaal

Noointjie Van Die Ou Transvaal видео клип

Jim Reeves
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Jim Reeves - Текст песни Noointjie Van Die Ou Transvaal

(Taffy Kikillus)

As die awendskadus daal
Kom ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie van die Ou Transvaal
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry
In ons hart sal ons liefde bly.

Deur die jare deur gevare sal jy
Jonk bly en kosbaar vir myJim Reeves - Noointjie Van Die Ou Transvaal - http://ru.motolyrics.com/jim-reeves/noointjie-van-die-ou-transvaal-lyrics.html
Deur die jare deur gevare sal
'n glimlag my na jou toe lei.

--- Instrumental ---

Deur die jare deur gevare sal jy
Jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal
'n glimlag my na jou toe lei...

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Noointjie Van Die Ou Transvaal"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни