- Голоса:
- Теги:
- helmut lotti
 
- Смотри также:
Helmut Lotti - Текст песни Sarie Marais
My Sarie Marais is zo ver van my hart, 
 maar 'k hoop om haar weer te sien. 
 Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, 
 nog voor die oorlog het begin. 
 O bring my trug na die ou Transvaal, 
 daar waar my Sarie woon, 
 Daar onder in die mielies by die groen doringboom, 
 daar woon my Sarie Marais, 
 daar woon my Sarie Marais 
 Ek was so bang dat die Kakies my sou vang, 
 en ver oor die see wegstuur; 
 Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand 
 daar onder langs die Grootrivier. 
 O bring my trug na die ou Transvaal, 
 daar waar my Sarie woon, Helmut Lotti - Sarie Marais - http://ru.motolyrics.com/helmut-lotti/sarie-marais-lyrics.html
 Daar onder in die mielies by die groen doringboom, 
 daar woon my Sarie Marais, 
 daar woon my Sarie Marais 
 Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar, 
 terug na die on Transvaal; 
 My liewelingspersoon sal seker ook daar wees 
 om my met 'n kus beloon. 
 O bring my trug na die ou Transvaal, 
 daar waar my Sarie woon, 
 Daar onder in die mielies by die groen doringboom, 
 daar woon my Sarie Marais 
 Daar onder in die mielies 
 by die groen doringboom, 
 daar woon my Sarie Marais











