Glaskas

Текст песни Verloor Myself

Verloor Myself видео клип

Glaskas
Обзор
Голоса:
0
Неверный текст?

Glaskas - Текст песни Verloor Myself

Alles om my smelt ineen
Wanneer ek weer sit en dink alleen
En alles wat my pla word toegevou
En vrede begin ritmies klop
En my hart soos 'n drom hou En ek voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik, wegraak En partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg 'n Paar minute verander in 'n lang, stil aand
Wanneer ek hardloop en val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net
'n Duisend woorde
'n Duisend woorde En ek voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblikGlaskas - Verloor Myself - http://ru.motolyrics.com/glaskas/verloor-myself-lyrics.html
Wegraak in die oomblik, wegraak En partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink en jou trane
En ek raak weg
En ek raak weg
En ek raak weg Partykeer verloor ek net myself
In niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg Partykeer verdrink in jou trane
Verdrink ek in jou trane

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Verloor Myself"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни