Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar

Monoloog in stereo перевод на Английский

Текст песни

Fokofpolisiekar - Monoloog in stereo

'n Baie algemene mens
met baie algemene woorde
in 'n algemene huis
kweek algemene drome
'n Dosis pynverdowers
op die ou einde van die dag
is dit seker maar
al wat jou gelukkig maak En oor en oor
'n monoloog in stereo
op 'n mooi dagFokofpolisiekar - Monoloog in stereo - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/monoloog-in-stereo-lyrics-english-translation.html
soos vandag Ek wonder soms
Soms wonder ek
Die son skyn gelukkig
Gelukkig skyn die son 'n Baie standaard geesteskluis
waarin ek myself toesluit
Die herlewing was toe net korttermyn
Ek het by die agterdeur uitgegly
As jy voel jy moet, dan moet jy As daar soveel van ons is
hoekom sal enige iemand jou mis

Английский перевод

Fokofpolisiekar - Monologue in stereo (Английский перевод)

A very common man
with very common words
in a common house
cultivating common dreams
A dose of painkillers
at the end of the day
is probably
all that makes you happy

And over and over
a monologue in stereo
on a nice dayFokofpolisiekar - Monoloog in stereo - http://ru.motolyrics.com/fokofpolisiekar/monoloog-in-stereo-lyrics-english-translation.html
like today

I wonder sometimes
Sometimes I wonder
The sun shines happily
Happily shines the sun

A very standard mental-prison
Wherein I lock myself up
The revival was short-lived
I have slipped out the back door
If you feel you must, then you must

If there's so many of us
Why would anyone miss you?

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Monoloog in stereo"? Напишите ваш комментарий.

Другие переводы песен Fokofpolisiekar на Английский язык