Flute Force Four

Текст песни Vernietig Jouself

Vernietig Jouself видео клип

Flute Force Four - Flutistry альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Неверный текст?

Flute Force Four - Текст песни Vernietig Jouself

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
die bybel van pyn
ons almal pak die kole ons almal stook die vuur Flute Force Four - Vernietig Jouself - http://ru.motolyrics.com/flute-force-four/vernietig-jouself-lyrics.html
ons almal bou die mure wat idees bestry

ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan ons binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Vernietig Jouself"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни