Christian Prayer

Текст песни STILLE NAG

STILLE NAG видео клип

Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Christian Prayer - Текст песни STILLE NAG

Stille nag heilige nag
Jesus kind lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
word uit liefde aan mense gelyk
Loof die hemelse Kind!
Loof die hemelse Kind!
Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor
Herders het dit die eerste gehoorChristian Prayer - STILLE NAG - http://ru.motolyrics.com/christian-prayer/stille-nag-lyrics.html
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!

Stille nag, heilige nag!
Jesus, Heer, voor u mag,
voor u ryk moet die duisternis swig;
tot in ewigheid bly U die lig -
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "STILLE NAG"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни