Brandon October

Текст песни Engel

Engel видео клип

Brandon October
Обзор
Brandon October - Opsoek Na Liefde альбом
АЛЬБОМ
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Brandon October - Текст песни Engel

Dae kom en gaan met wolk versprei
Volg die paaie van my hart wat hierna lei
Die donker koue ure gaan verby
Net jou gedagte wat hier is, wat bly

Koor

Soms as ek alleen is
In die stilte van die nag
Dink ek aan 'n lewe
Toe ek jou nog kon hoor lag

Ek weet die tyd kom nader
Ek sien uit na die dag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag

Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag

Vers 2
Tussen al die stemme pratend in my oor
Die musiek in jou stem het my getoor
Ons loop die lange pad saam niemand voor Brandon October - Engel - http://ru.motolyrics.com/brandon-october/engel-lyrics.html
Druk jou teen my lyf vas kan jy hoor

Koor
Soms as ek alleen is
In die stilte van die nag
Dink ek aan 'n lewe
Toe ek jou nog kon hoor lag

Ek weet die tyd kom nader
Ek sien uit na die dag
Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag

Nou sien ek in my drome
Daar staan 'n engel wat wag

Vers 2

Jou eggo leef nog aan in ons kind
Al ons liefde word geken en daar gevind Jou oope hart en meine vas gebind
Vir ewig en verlatyd sweef soos die wind

Koor x2

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Engel"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Opsoek Na Liefde"

Рекомендуемые песни