Battery

Текст песни Tempo Hewig

Tempo Hewig видео клип

Battery
Обзор
Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Battery - Текст песни Tempo Hewig

Tempo Hewig

[wanneer u die sein hoor is dit tien tien tien tien...]

[tempo hewig]

pass vir my die slakgif
[tempo hewig]
hou die ritme stewig
funksioneer teen tempo hewig
vir ewig

tempo hewig vir ewig

[tempo hewig]

hou die ritme stewig
jou slakkepas bly nog maar vervelig
funksioneer teen tempo hewig
vir ewig

[tempo hewig]

ek is bly ek's nie nou in kaapstad nieBattery - Tempo Hewig - http://ru.motolyrics.com/battery/tempo-hewig-lyrics.html
want the shadow of the mountain laat my gaap
die hotelle verkoop nie black label nie
en die autotellers is aan die slaap
studente sê in elke 2de sin "like wow"

aan die suidpunt van die mooiste kaap
aan die suidpunt van die mooiste kaap
is almal altyd aan die slaap

[ek gaan jou opfok]

hou die ritme stewig
funksioneer teen tempo hewig
vir ewig

tempo hewig vir ewig
[tempo hewig]
tempo hewig vir ewig
tempo hewig vir ewig

jou slakkepas bly nog maar vervelig
funksioneer teen tempo hewig
vir ewig
[tempo hewig]

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Tempo Hewig"? Напишите ваш комментарий.

Рекомендуемые песни