Jim Reeves

Текст песни Bolandse Nooientjie

Bolandse Nooientjie видео клип

Голоса:
0
Смотри также:
Неверный текст?

Jim Reeves - Текст песни Bolandse Nooientjie

Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Soet sy jou ruste
Na lang lange dag

Saans in my drome
Kom ek na jou
Smagtend na lonkies
Uit o so blou

Berge en dale
Kan ons nooit skei
Want in die droomland Jim Reeves - Bolandse Nooientjie - http://ru.motolyrics.com/jim-reeves/bolandse-nooientjie-lyrics.html
Ontmoet [jy] vir my

Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag

Bolandse nooientjie
Stil is die nag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag
Kom in jou drome
O liefste, ek wag

Оставить комментарий

Что вы думаете о песне "Bolandse Nooientjie"? Напишите ваш комментарий.

Тексты песен альбома "Moonlight and Roses/Jim Reeves Way"

Рекомендуемые песни